Frances Arnold

Frances Hamilton Arnold
Mede-voorsitter van die President se Raad van Adviseurs oor Wetenskap en Tegnologie
Mede-voorsitter van die President se Raad van Adviseurs oor Wetenskap en Tegnologie
Posbekleër
Amp aangeneem 20 Januarie 2021
Werk saam met Maria Zuber
President Joe Biden
Voorafgegaan deur Nuwe pos
Persoonlike inligting
Gebore 25 Julie 1956 (1956-07-25)[1]
Eggenoot James E. Bailey (geskei)
Huishoudelike vennoot Andrew E. Lange (1994-2010)
Wetenskaplike loopbaan
Opvoeding
Toekennings
  • Garvan–Olin-medalje[2] (2005)
  • FASEB-toekenning vir uitnemendheid in wetenskap[2] (2007)
  • Draper-prys[3] (2011)
  • Nasionale medalje vir tegnologie en innovasie[4] (2013)
  • Millennium-tegnologieprys[5] (2016)
  • Sackler-prys in samevloeiingsnavorsing[6] (2017)
  • Nobelprys vir Chemie (2018)
Vakgebiede
Werkplek California Institute of Technology
Doktorale adviseur Harvey W. Blanch
Proefskriftitel "Ontwerp en opskaal van affiniteitskeidings" (1985)
Doktorale studente Christopher Voigt
Huimin Zhao

Frances Hamilton Arnold (gebore 25 Julie 1956)[1] is 'n Amerikaanse chemiese ingenieur en Nobelprys-medewenner. Sy is die Linus Pauling professor in chemiese ingenieurswese, bio-ingenieurswese en biochemie aan die California Institute of Technology (Caltech). In 2018 word die Nobelprys vir Chemie aan haar toegeken vir die baanbrekerswerk in die gebruik van gerigte evolusie om ensieme te ontwikkel.[7][8]

Sedert Januarie 2021 dien sy as eksterne medevoorsitter van die Raad van Adviseurs oor Wetenskap en Tegnologie van president Joe Biden.[9]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Nobel
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Garvan
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named CSDP
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named whitehouse1
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Millennium
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Sackler
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NobelPrize
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named de Vynck
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named caltech

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy